Die Bekende Helde En Legendes Van Die Bybel - Die Laaste Avondmaal

Photo of Die Bekende Helde En Legendes Van Die Bybel - Die Laaste Avondmaal Van Jesus
Best Price R55.00

Buy From

Product Description

Die Bekende Helde En Legendes Van Die Bybel - Die Laaste Avondmaal Van Jesus Product Description

Die storie van Jesus se dood en opstanding is een van die mees dramatiese verhale in die wereld, en vir Christene is dit veel meer, dis 'n bevestiging van God se liefde vir die mensdom.
Die storie van Sy laaste dae word tot lewe gebring in hierdie pragtige animasie. Die storie begin...

Customer Reviews

Write your own review