Kosmos Catan: Die Bordspel

Photo of Kosmos Catan: Die Bordspel
Best Price R780.00

Buy From

Product Description

Kosmos Catan: Die Bordspel Product Description

Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na n lang tog vol ontberinge die kus van n onbekende eiland bereik die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland die...

Customer Reviews

Write your own review