7 Dae (Afrikaans, Paperback) - Deon Meyer Product Information
n Dreigbrief aan die SAPS wat belowe dat n polisiebeampte elke dag geskiet sal word tot die moordenaar van Hanneke Sloet in hegtenis geneem word. So begin die jagtog.
Bennie Griessel heropen die saak wat 40 dae oud is met n spoor wat koud is. Dit gaan beslis nie n maklike saak wees nie. Met geen motief en geen leidrade nie. Al wat Bennie Griessel het om meet te werk is n stel naakfotos, n ingewikkelde saketransaksie en oorweldigende druk van topbestuur, die media en die onwrikbare sluipskutter. In tussen moet Griessel sy vriendin Alexa Barnard nugter en weg van die bottle hou voor haar langverwagte trugkeer vertoning, sy seun weerhou om nie skandes te maak nie, sy kollegas keer om nie die ondersoek te saboteer nie en sy onweerhoubare lus vir die bose kragte van drank te onderdruk. Sewe dae dis al wat hy het.
Author: Deon Meyer
Publish Date: November 2011
Pages: 512
Format: Paperback, Hardcover